Karla het met hart en siel in hierdie kompetisie deelgeneem en weggestap as vrouewenner van die grootste Country kompetisie landswyd.
Haar pryse was die volgende: R10 000 kontant, 2 Bakgat trofees vir deelname en vrouewenner, ‘n splinternuwe Country lied wat vir haar geskryf gaan word, asook die geleentheid om in 2022 by die Country Opskop Fees in die Kaap op te tree.
Karla was die naas wenner in een van die land se grootste kompetisies en het ‘n musiekvideo ter waarde van R35 000 gewen.
Dit is net die begin van haar musiek loopbaan!
Ons wil vir Karla baie geluk wens dat sy die kykerskeuse gewen het met stemme. Baie dankie aan almal wat vir Karla gestem het.
BAIE GELUK AAN KARLA MET DIE BLC KOMPETISIE WAT JY GEWEN HET!!!
Julle kan haar video hier kry wat vir haar deur BLC Entertainment vervaardig is. Jy’s My Hartedief
Besprekings vir 2022 nou oop!
WhatsApp 066 265 5351
© Hudson IT Solutions | Alle Regte Voorbehou.